Manne van die Woord – Jannie Pelser

R50,00

A good-looking book, near Like New condition. Some very light scuff marks on the cover.

1 in stock

Guaranteed Safe Checkout
Why Buy From Bookle?
  • Free buyer protection
  • No hidden costs
  • Bundling per vendor - just add to cart
Categories: , ,
Book Condition: Very Good
ISBN:
Book Cover: Hardcover
My Owl Bookshop

5.00

(1 Review)

Share with friends:

Description

Elke man het al ‘n paar letsels in die stampe en stote van die lewe opgedoen.

Die litteken aan jou wysvinger het jou dalk geleer om die windbuksloop vas te hou wanneer jy dit laai. Die knoppe op jou kuit? Staan eenkant toe wanneer iemand so 30 meter agter jou met ‘n gholfdrywer op die skoonveld aanlê setperk toe.

Dan is daar die binneletsels wat niemand eens kan sien nie: Die oproep drie-uur die oggend. Die kollega wat toe stilgebly het in daai belangrike direksievergadering…

Manne van die Woord is ‘n praktiese handleiding in Christenwees elke dag. Op ‘n Bybels verantwoordbare manier wys manne soos Jannie Pelser (samesteller). Graham Power, Henk Gous, Adrio Konig, Adriaan Vlok, Louis Brittz, Marcel Versfeld en vele meer jou in hierdie dagstukke spesiaal vir mans hoe letsels (veral dié wat onsigbaar is) jou karakter kan bou en jou sterker kan maak. Elke medewerker is ‘n deurleefde Christen wat self die veelvoudige uitdagings waarmee manne in ons tyd gekonfronteer word, ervaar.

Vendor Information