Magrietjies & Motte… Kyk Hoe Lyk Ons Nou – Maretha Maartens

R40,00

In good condition for a used book. The former owner’s name or other minor markings might be on a non-essential page.

Book Condition: Good
Book Cover: Softcover

1 in stock

Guaranteed Safe Checkout
Why Buy From Bookle?
  • Free buyer protection
  • Affordable shipping from R69
  • Bundling per seller - just add to cart
Categories: , ,
Mel's book shack

5.00

(1 Review)

Description

Magrietjies & Motte so ‘n tong in die kies boek met ernstiger ondertone.  Dit is herhaaldelik herdruk.  Sommige vroue het dit geniet, ander was smoorkwaad.

Ons almal is intussen deur storms en vloedwater.  Ons is dalk meer gehawend, maar ook rustiger, wyser.  Ons het geleer wat binnekant, waar niemand kan sien nie, aangaan.  Ons het geleer watter vervulling daar is in diens.  Ons het dieper onder die indruk van God se liefde vir elkeen van ons gekom.

Vanoggend het daar ‘n dooie mot op ons mat gele.  En ek het geweet.  So lyk ons nie meer nie.  Ons dink nuut, want ons verstaan meer.  Dit is tyd vir ‘n nuwe boek met ou waarhede steeds daarin.

Seller Information

Buyer Protection with Tradesafe

Your payment is securely held by Tradesafe and only released to the seller once you’ve received and accepted your order. This ensures your money is safe until you are satisfied with your purchase.