Description
Laurette ’n matriekleerling van wie daar baie goeie resultate in die eindeksamen verwag word. Toe meneer Nic Neethling egter opgedaag het om vir die matrieks Afrikaans te gee, het al wat skooldogter is op hom verlief geraak, Laurette inkluis. Nic het vroeër jare met haar ousus, Mandie, uitgegaan. Een van die dae kom Mandie weer van oorsee af terug huis toe. Hierdie roman handel oor die hartseer maar ook die vreugde van ’n jong meisie se grootwordproses, waartydens sy ook haar hart leer ken.









