Description
Liefste kollega deur Joléne de Koningh is ’n Afrikaanse liefdesverhaal oor ’n werksverhouding wat onverwags in iets veel meer ontaard.
Ani voel dadelik die vonk tussen haar en haar nuwe baas, Igna, maar weet dat haar hart op die spel is. Wanneer hy haar volgens ’n ou Suid-Amerikaanse gebruik vra om met hom te trou, kry sy net tien dae om te besluit of sy hom die jawoord gaan gee. Skielik moet Ani uitvind of die aantrekkingskrag tussen hulle sterk genoeg is om op ’n lewenslange verbintenis te bou.













