Liefdeslabirint – Annemarie J. Pieterse

R10,00

Estimated delivery: 2–9 business days

1 in stock

In excellent condition for a used book.

Book Condition: Very Good
Book Cover: Softcover
Guaranteed Safe Checkout
Why shop on Bookle?
  • R0 buyer fees — Buyer protection + card fees covered
  • One order, one shipping fee — Bundle books, same seller
  • Shipping from R79 — No added fees

Description

Dis met ‘n swaar hart dat dokter Leopoldt Wybrandt afskeid neem van die fraai, blonde Aninka Visser toe sy Kaapstad toe vertrek om, volgens haar, inkopies te gaan doen.  Sy keer egter nie terug nie en niemand kan uitvind wat van haar geword het nie, ondanks alle pogings om haar op te spoor.

Toe haar pa – die bekende argeoloog, dokter Hernes Visser – in die hospitaal opgeneem word, word die storie vertel dat hy die trauma nie kon verwerk nie en sy hand aan sy eie lewe geslaan het.  Leopoldt glo dit egter nie.  Dan vind hy Aninka se dagboek en besluit om self na haar te gaan soek en uit te vind wie die geheimsinnige J.T. is van wie sy daarin geskryf het …

Seller Information

Buyer Protection with Tradesafe

Your payment is securely held by Tradesafe and only released to the seller once you’ve received and accepted your order. This ensures your money is safe until you are satisfied with your purchase.