Liefde Soos ‘n Dissel – Pierre Uys

R20,00

Estimated delivery: 2–9 business days

1 in stock

In great condition for a used book.

Book Condition: Very Good
Book Cover: Softcover
Guaranteed Safe Checkout
Why Buy From Bookle?
  • Free buyer protection
  • Affordable shipping from R69
  • Bundling per seller - just add to cart
Categories: , , Tag:
Mel's book shack

5.00

(1 Review)

Description

Simone Visser se ma het een doel voor oe – om haar dogter getroud te sien. Daarvoor is Simone nie te vinde nie.  Sy is vasbeslote om alleen in haar kothuis te bly en haar boeke te skryf.  Adam is die eerste man wat Simone ontmoet wat soos sy voel.   Hy is ‘n beeldhouer en word net soos sy geteister deur sy ma se trouplanne vir hom.

Adam en Simone besluit om ‘n einde te maak aan hul ouers se inmengery.  Hulle maak ‘n plan:  Hulle trou, gaan doodgewoon met hul eie lewens aan en raak so ontslae van die troukoors-ma’s.

Maar die liefde is soos ‘n dissel – hy steek seer.  Dit vind Simone uit toe sy besef dat sy lief geraak het vir haar man wat nie regtig haar man is nie.  Dit was nie deel van die plan nie.  En sy weet nie of die dissel ooit sal blom nie.

Seller Information

Buyer Protection with Tradesafe

Your payment is securely held by Tradesafe and only released to the seller once you’ve received and accepted your order. This ensures your money is safe until you are satisfied with your purchase.