SHIPPING | ABOUT US | CONTACT US | FOR BUYERS | FOR SELLERS
Description
Vir ‘n sel van drie kommunistiese spioene in Amerika verkrummel die wereld wanneer die Berlynse Muur val, maar hulle sien na 1994 in Suid-Afrika nuwe geleenthede om die kommunisme te laat triomfeer. Hoogs geklassifiseerde inligting beland in die hande van die SA Kommunistiese Party, en ‘n groepie gefrustreerde politici gryp die kans aan om ‘n staatsgreep te organiseer om saam te val met die millenniumvieringe. Hulle hou egter nie rekening met Wium Mostert van Suid-Afrika se spioenasie diens nie.’n Meesleurende verhaal van intriges wat hul afspeel van die Pentagon tot in Kaapstad. In die werklike lewe het die spioenasie bedrywighede van die betrokke sel daartoe gelei dat hulle almal tans tronkstraf uitdien.
Vendor Information
- Store Name: Mel's book shack
- Vendor: Mel's book shack
-
Kus vir die kluisenaars – Esta Steyn
Seller: Mel's book shack
R40,00 -
Finansiële bevryding – Willem Pretorius
Seller: Mel's book shack
R50,00 -
T-hemp in ’n tuimeldroër – Naomi en Maretha Maartens
Seller: Mel's book shack
R60,00 -
Borderstrike! South Africa Into Angola – Willem Steenkamp
Seller: Mel's book shack
R120,00 -
Letsels van liefde – Schalkie van Wyk
Seller: Mel's book shack
R15,00 -
In Die Sonskyn Van God Se Goedheid – Nina Smit
Seller: Mel's book shack
R50,00