Ultra satyn 2 – Ridderspoor en rose, Alfaman in Armani – Elsa Winckler
R50,00
Preloved. Average used worn book. All pages are present; might have small dog ears, but not torn. Cover might be slightly worn. No markings. No loose pages.
Se Alan dat Corinne nie sy tipe is nie: hy soek ‘n “stemmige” vrou wat kliente beindruk. Sy sal hom wys presies hoe onstemmig sy kan wees, sodat hy nooit weer met ‘n ander vrou tevrede sal wees nie …
In ALFAMAN IN ARMANI
Sit erotikaskrywer Lenka du Plessis se libido regop toe sy vir misdaadfiksie-outeur Adam Ludick ontmoet. Maar sy kan sien Adam is ‘n alfaman wat nie aan gelukkige eindes glo nie …