Keur 13 – Schalkie Van Wyk

R120,00

Estimated delivery: 2–9 business days

1 in stock

Book Format           :          Paperback/Sagteband
Book Condition      :          Good/Goed
No. of pages            :          512
ISBN Code              :           978-0-624-0010-7
Dimensions            :           140 x 26 x 216 mm (14 x 2.6 x 21.6 cm)
Weight                     :           590 g (0.59 kg)
Publisher & Date   :           Melodie – NB Uitgewers in 2016

Book Condition: Good
Book Cover: Softcover
Guaranteed Safe Checkout
Why Buy From Bookle?
  • Free buyer protection
  • Affordable shipping from R69
  • Bundling per seller - just add to cart

Description

Keur 13 met drie pragtige verhale uit die pen van Schalkie van Wyk

Môre bring ‘n nuwe daeraad (1993): Lelani Wessels kry ’n uitnodiging na Huis Daeraad op Stadlerheim wat bewoon word deur Roland Stadler – die donker man met die geletselde gelaat wat hom voorgeneem het om nooit weer lief te hê nie. Maar op ’n dag raak hy aan Lelani se hand en hulle besef albei dat niks ooit weer dieselfde kan wees nie . . .

Gevangene van gister (1982): Elfie se pa en Yolande se ma is skielik getroud en oorsee vir hulle wittebroodsdae. Elfie en Yolande gaan intussen op Helderwater vertoef. Maar Elfie tref ’n deurmekaarspul op Helderwater aan: Daar is ’n man in die huis wat ewe op sy gemak in die badkamer sing!

Iemand soos jy (2010): Elzeri Odendaal by haar oupa en ouma grootgeword. Toe sy by haar vriendin Sonette in die Karoo gaan kuier en uitvind dat dié haar ma goed ken, word sy met haar verlede gekonfronteer. Om nie te praat van Sonette se aantreklike broer, Arendt, wat haar emosies deurmekaarkrap nie.

 

Seller Information

Buyer Protection with Tradesafe

Your payment is securely held by Tradesafe and only released to the seller once you’ve received and accepted your order. This ensures your money is safe until you are satisfied with your purchase.