Description
Keerpunt is ‘n versameling van 26 kortverhale deur bekende, sowel as Suid-Afrikaanse skrywers.
Met ‘n voorwoord deur prof. Jakes Gerwel van die Universiteit van Wes-Kaapland. Linda Rode het al vele versamelings byeengebring o.a. Stories Suid van die Son.
























