Description
Gode, Grafte En Geleerdes deur C. W. Ceram is ‘n skitterende boek oor die argeologie wat al in verskeie tale uit Duits vertaal is. Die boek is ‘n loflied op die resultate, die vernuf, die onvermoeibare strewe van die wetenskap van die argeologie en die argeoloë.
























