SHIPPING | ABOUT US | CONTACT US | FOR BUYERS | FOR SELLERS
Description
Min dinge kom by ‘n geskenk wat met liefde met die hand gemaak is en boonop so mooi toegedraai dat jy dit amper nie wil oopmaak nie. Dié boek is ‘n onontbeerlike gids as jy graag aan die gee-kant van so ‘n geskenk is, of dit nou vir ‘n verjaardag, Kersfees, mylpaaldag of ander spesiale geleentheid is.
Idees Geskenke: Idees vir Handgemaakte Geskenke bevat:
- Meer as 100 idees vir handgemaakte geskenke.
- Die mooiste toedraaiplanne
- Kaartjies wat by die pakkie pas. Al die patrone wat jy nodig het
- Pragtige foto’s van die eindproduk
Al die projekte is bekostigbaar en word stap vir stap verduidelik. Of jy ‘n bakker of handwerker is of eerder ‘n slag met naald en gare het, hier is oorgenoeg idees om jou vir ‘n lang tyd besig te hou en die perfekte geskenk vir al jou geliefdes te vind.
Vendor Information
- Store Name: The Trading chain - Brackenfell
- Vendor: The Trading chain - Brackenfell
-
Dis Jou Oomblik – Joel Osteen
Seller: The Trading chain - Brackenfell
R70,00 -
Her Mother’s Hope – Francine Rivers
Seller: The Trading chain - Brackenfell
R40,00 -
Wings – Danielle Steel
Seller: The Trading chain - Brackenfell
R80,00 -
Grievous Angel – Jane Hill
Seller: The Trading chain - Brackenfell
R50,00 -
When Arthur Wouldn’t Sleep – Joseph Theobald
Seller: The Trading chain - Brackenfell
R15,00