Description
Gee God 52 Weke is ’n Christelike dagboek en 52-weekse dagstukkieboek wat lesers aanmoedig om, een dag op ’n slag, na die betekenis van die lewe te soek en hul verhouding met God te verdiep. Elke week begin met ’n temabladsy, gevolg deur ’n inspirerende dagstukkie vir elke dag van die week.
Daar is ook ruimte om eie gedagtes, idees en insigte neer te skryf, sodat lesers hul geestelike groei oor die verloop van die jaar kan dophou. Die dagstukkies is daarop gerig om verdere nadenke en bestudering van die Woord aan te moedig, en die boek is ook geskik as ’n geskenkboek.
























