Een Dag In Julie – Nerine Ahlers

R119,00

Hierdie kopie van die jeugboek Een Dag In Julie deur Nerine Ahlers, is splinternuut.

1 in stock

Guaranteed Safe Checkout
Why Buy From Bookle?
  • Free buyer protection
  • Affordable shipping from R69
  • Bundling per seller - just add to cart
SKU: MB272 Categories: , ,
Book Condition: Brand New
Book Cover: Softcover
MimiReads

5.00

(1 Review)

Description

Matt haat haar.  Kiana, die koningin.  Sy pa se nuwe vrou wat stil-stil hulle lewens kom oorneem het tydens die Covid-inperkings, net nadat sy ma oorlede is.

Hy mis sy regte ma.  Hy mis Saterdagoggende se plaatkoekies bak saam met sy pa.  Hy mis sy eksmeisie.  Hy mis hoe alles was voor Kiana.

En toe, een dag in die Julievakansie, word als erger.  Eers kom waai Kiana sy slegte rapporte rond.  Toe vat sy Matt se TV weg.  Toe sy rekenaar, en uiteindelik ook sy selfoon.

Genoeg is genoeg.  Kiana bied hom ‘n ultimatum:  of hy aanvaar haar gesag, of hy loop uit die huis uit.

Matt kies opsie twee … en dit word een lang dag in Julie wat alles kan verander.

Seller Information

Buyer Protection with Tradesafe

Your payment is securely held by Tradesafe and only released to the seller once you’ve received and accepted your order. This ensures your money is safe until you are satisfied with your purchase.