Oorbrug met ‘n glimlag – Doreen Maree & Margot Ford

R120,00

1 in stock

Guaranteed Safe Checkout
Why Buy From Bookle?
  • Free buyer protection
  • No hidden costs
  • Bundling per vendor - just add to cart
SKU: MB034 Categories: , ,
Book Condition: Good
ISBN:
Book Cover: Softcover
Share with friends:

Description

Kinders leer meer en vinniger in hul vroeë vormingsjare as enige ander tyd in hul lewens. Dit is waarom die voorskoolse jare so ‘n lewensbelangrike rol in die opvoedkundige ontwikkeling van alle kinders speel. Om in die laerskool te presteer en sukses te behaal, moet die kind goed voorberei word vir formele leer. Honderd praktiese idees vir die implementering van die Oorbruggingsprogram.

Vendor Information