Draai Van Die Seisoen – Erika Swart

R30,00

Estimated delivery: 2–9 business days

1 in stock

In great condition for a used book.

Book Condition: Very Good
Book Cover: Softcover
Guaranteed Safe Checkout
Why Buy From Bookle?
  • Free buyer protection
  • Affordable shipping from R69
  • Bundling per seller - just add to cart
Categories: , ,
Mel's book shack

5.00

(1 Review)

Description

Jean weet skielik sy wil nie die res van haar lewe lyndrade op die plaas nagaan nie, vir ‘n seun in haar oorgroot kakieklere aangesien word nie, met stomheid geslaan wees in ander se geselskap nie… die spottende oe en kwetsende woorde van die gemeenskap ervaar nie.

Haar pa het haar as sy seun grootgemaak.  Maar haar siel en haar hande wil skep.  Beelde maak.  Soos die wat sy op die rivierwal wegsteek.

En toe Dewald Kruger en sy ma op die buurplaas intrek, begin Jean blom.  Ontluik sy.  Word sy vrou, kunstenaar.  Maar hoe oortruig sy Dewald dat hy jammerte met liefde verwar, al praat haar hart saam?

Seller Information

Buyer Protection with Tradesafe

Your payment is securely held by Tradesafe and only released to the seller once you’ve received and accepted your order. This ensures your money is safe until you are satisfied with your purchase.