Elvira word verdink toe Ada, ‘n welgestelde operadiva, ‘n oordosis insulien ingespuit word.
Konrad is ‘n joernalis wat met die ondersoek help. Maar hy is ook haar verlore jeugliefde – die man waarom haar wereld, haar maan en haar sterre gewentel het. Totdat hy sommerso sy rug op haar gedraai en uit haar lewe verdwyn het …
Your payment is securely held by Tradesafe and only released to the seller once you’ve received and accepted your order. This ensures your money is safe until you are satisfied with your purchase.