SHIPPING | ABOUT US | CONTACT US | FOR BUYERS | FOR SELLERS
Description
Die vooraanstaande Lacante-familie sit soos aasvoels en wag op die voorlees van Eugene Lacante se testament. Wie gaan die spog wynplaas La Fontaine erf? Die hooghartige Agnetha, haar bedorwe kleindogter Loraine, of miskien een van sy neefskinders, Jean-Paul of Pierre-Henri? Dat Melani Brink, ‘n weeskind, toe alles erf, is gruwelik ondenkbaar…
Vendor Information
- Store Name: Mel's book shack
- Vendor: Mel's book shack