Dis Weer Daai Kat – Annalise Wiid

This seller is currently on holiday.

R60,00

Estimated delivery: 2–9 business days

Hierdie kopie is soos nuut.

Book Condition: Like New
Book Cover: Softcover
Guaranteed Safe Checkout
Why Buy From Bookle?
  • Free buyer protection
  • Affordable shipping from R69
  • Bundling per seller - just add to cart

Description

Dis weer Daai Kat is Annalise Wiid se tweede boek. “Daai kat” is Abjater, die sleutelkarakter in die titelstorie van haar eerste boek: Abjater is ‘n Kuierkat. In Dis weer Daai Kat skryf Annalise op haar lekkerlees trant voort oor ontmoetings met mense (op haar reise as sanger, skrywer en spreker) wat terselfdertyd ook vir haar ontmoetings met God was. Die leser word genooi om saam met haar te reis, saam met haar die uiteenlopende en interessante versameling karakters te leer ken, en saam met haar verwonderd te staan oor God se onblusbare liefde vir Sy skepsels. Sy verkwiklike teenwoordigheid in hierdie stories is voorwaar padkos vir die gees.

Dis weer Daai Kat is nie net ‘n op-jou-eie-lees boek nie. Dis ook geskik vir gebruik in groepe of eredienste.

Seller Information

Buyer Protection with Tradesafe

Your payment is securely held by Tradesafe and only released to the seller once you’ve received and accepted your order. This ensures your money is safe until you are satisfied with your purchase.