Die oop deur – Corlia Fourie

R25,00

Voorblad begin lostrek. Kan maklik heelgemaak word. Geen los blaaie.

1 in stock

Guaranteed Safe Checkout
Why Buy From Bookle?
  • Free buyer protection
  • Affordable shipping from R69
  • Bundling per seller - just add to cart
Categories: , ,
Book Condition: Acceptable
Book Cover: Softcover
Bee's Books

5.00

(1 Review)

Description

Die Oop Deur deur Corlia Fourie is ’n hartroerende Afrikaanse roman wat die reis van selfontdekking en die soeke na innerlike vrede.

“Ek wonder wat mense in ander tye van ons gaan dink.” Julie, ‘n verslaggewer by ‘n koerant in Kaapstad, besef op ‘n dag dat ál wat van haar ma se jongmeisie-tyd in die veertigerjare oorgebly het, ou foto’s en staaltjies is. Is dit ook al wat van háár tyd gaan oorbly? Net stukkies onthou?

Julie en haar vriende leef in die onstuimige, rumoerige jare sestig, jare waarin ou tradisies en waardes oorboord gegooi word. Dis ook ‘n tydperk waarin baie jong mense die dogmas waarmee hul grootgeword het, konfronteer en herinterpreteer.

Op boeiende en leesbare wyse weef Corlia Fourie hier ‘n tapisserie van die wel en wee van Julie, haar niggie Suzette, asook hul vriendekring. Elkeen van hulle soek op sy eie manier na geluk, en elkeen, in sy eie klein krisis-en-katarsis, gryp die leser aan.

Seller Information

Buyer Protection with Tradesafe

Your payment is securely held by Tradesafe and only released to the seller once you’ve received and accepted your order. This ensures your money is safe until you are satisfied with your purchase.