Description
Die Bybel En My Gemoed is teologie en Skrifuitleg wat eerlik op God en op die riglyne van die Woord fokus. Twee bladsye naas mekaar word aan elk van die 200 aktuele temas in die gelowige se lewe gewy. Die eindresultaat is sinvol en tydloos.












