Beskerm Jouself, ‘n Gids Vir Vroue – Jessica Davies

R35,00

A very good-looking copy. Some shelf wear. Old price sticker residue on the back cover. No markings inside. No dog ears.

1 in stock

Guaranteed Safe Checkout
Why Buy From Bookle?
  • Free buyer protection
  • Affordable shipping from R69
  • Bundling per seller - just add to cart
Categories: , ,
Book Condition: Good
Book Cover: Softcover
My Owl Bookshop

5.00

(1 Review)

Share with friends:

Description

Beskerm Jouself is ‘n handboek vir alle vroue wat vol en onafhanklike lewens sonder vrese en met die minimum risiko tot persoonlike veiligheid wil lei. Regdeur die boek val die klem op voorkoming van aanvalle of diefstal eerder as op selfverdediging. Beskerm Jouself sal jou gerusstel en jou vryer, veiliger en minder weerloos laat voel. Dit bied verstandige en praktiese raad oor hoe om gevaar te vermy, of jy op straat, by die huis of by die werk is, of besig is om te reis. Dit stel strategieë voor oor hoe om op te tree wanneer potensieel moeilike of gevaarlike situasies jou in die gesig staar, maar verduidelik ook wat jy moet doen indien jy wel aangeval word.

Seller Information

Buyer Protection with Tradesafe

Your payment is securely held by Tradesafe and only released to the seller once you’ve received and accepted your order. This ensures your money is safe until you are satisfied with your purchase.