Description
Dis ‘n warm dag en Alice is verveeld en vakerig. Sy beland in ‘n gat in die grond, waar ‘n vreemde ervaring op haar wag.
Lees self is ‘n reeks van gewilde karakters en tradisionele stories geskryf op ‘n eenvoudige manier vir kinders wat leer om te lees.















