SHIPPING | ABOUT US | CONTACT US | FOR BUYERS | FOR SELLERS
Description
Johan en Helena Smith span kragte saam om kinders te oortuig hoe belangrik dit is om Jesus as fondament in hul lewe te hê sodat hulle die regte besluite kan neem.
Jesus in my lewe bevat 101 lekker-lees oordenkings vir laerskolers. Dié dagstukke kyk na temas soos hoe God oor jou voel, dat die kruis vir jóú was, beloftes uit die Woord, verhoudings en gee ook antwoorde op vrae wat ander vir hulle kan vra oor Christenskap, soos: “Waarom vier ons Paasfees?”
Naas ‘n gebed aan die einde van elke stukkie, sluit elke dagstuk ook af met ‘n praktiese uitdaging. Dit wissel van iets om oor te dink, vrae om te beantwoord met plek om te skryf en selfs iets wat die kind moet gaan doen.
Hierdie 101 dae saam met Jesus sal vir kinders van onskatbare waarde wees terwyl hulle leer dat Jesus altyd by hule is.
Vendor Information
- Store Name: Mel's book shack
- Vendor: Mel's book shack
-
Fasade van die hart – Mari Roberts
R10,00 -
Die Stiltetyd Bybel Vir Mans – Stephan Joubert
R50,00 -
X-Kit Presteer! Fisiese Wetenskappe: Fisika: Graad 10
R130,00 -
Deur God se liefde omsluit – Solly Ozrovech
R30,00 -
Liefdeshawe vir Ijani – Rika du Plessis
R15,00 -
Quiet Leadership, Six Steps to Transforming Performance at Work – David Rock
R130,00