Maestro Uit Die Newels – Christo Van Der Merwe

R10,00

Estimated delivery: 2–9 business days

1 in stock

In excellent condition for a used book.

Book Condition: Very Good
Book Cover: Softcover
Guaranteed Safe Checkout
Why Buy From Bookle?
  • Free buyer protection
  • Affordable shipping from R69
  • Bundling per seller - just add to cart
Categories: , ,
Mel's book shack

5.00

(1 Review)

Description

Elmar Konig, bekende impresario in die plaaslike kunstewereld, bied Linde Derksen een van die hoofrolle in sy musiekblyspel Die purper kleed aan.  Linde is pas aangewys as die wenner van ‘n internasionale musiekkompetisie.

Die instudering van die rolle vind in afsondering op ‘n suikerplaas in KwaZulu Natal plaas.  Linde vertrek alleen daarheen, en word deur ‘n jong man met ‘n wolf by hom gehelp toe haar motor in ‘n sloot beland.  Niemand op die plaas glo haar vertelling nie en sy word ook gewaarsku om nie naby die digte bos te kom nie …

Sy ontdek met die verloop van tyd eienaardige dinge:  Die geheimsinnge jong man lyk op ‘n druppel water na ‘n beroemde musiekkenner wat ‘n paar jaar gelede dood is.  Sy hoor soms in die nag ongelooflike klavierspel vanut die bos, en daar sluip donker gestaltes op Largo se werf rond.

Teen alle waarskuwings in gaan soek sy antwoorde in die verbode bos – en wat sy daar vind, verander die verloop van ses mense se lewens onherroeplik …

Seller Information

Buyer Protection with Tradesafe

Your payment is securely held by Tradesafe and only released to the seller once you’ve received and accepted your order. This ensures your money is safe until you are satisfied with your purchase.