Liefdeshawe Vir Ijani – Rika Du Plessis

R15,00

Estimated delivery: 2–9 business days

1 in stock

In excellent condition for a used book.

Book Condition: Very Good
Book Cover: Softcover
Guaranteed Safe Checkout
Why shop on Bookle?
  • R0 buyer fees — Buyer protection + card fees covered
  • One order, one shipping fee — Bundle books, same seller
  • Shipping from R79 — No added fees

Description

Ijani Meyer vlug paniekbevange weg van haar irrasionele, fanatiese eksverloofde na nagmerriegebeure wat die gevolg was van sy onredelike jaloesie.

Op ‘n ongewone en dramatiese wyse ontmoet sy vir OttoMalan.  Hulle stem in om mekaar te help, al bring dit mee dat hulle ‘n ooreenkoms moet aangaan waaroor nie een van hulle baie gelukkig is nie.  Hy is pas geskei en glad nie lus om m et enige vroumens opgesaal te wees nie en wat Ijani betref, is hy ‘n bot bullebak.

Alles werk aanvanklik skynbaar goed uit en hulle hou selfs later van mekaar, maar toe maak Otto se eksvrou, die verleidelike blonde Petra, weer haar opwagting.  Dit is gou duidelik dat sy vasbeslote is om hom terug te wen en die lewe vir Ijani so moeilik as moontlik te maak.

Seller Information

Buyer Protection with Tradesafe

Your payment is securely held by Tradesafe and only released to the seller once you’ve received and accepted your order. This ensures your money is safe until you are satisfied with your purchase.