SHIPPING | ABOUT US | CONTACT US | FOR BUYERS | FOR SELLERS
Description
Sy wil ‘n man se gelyke wees, haar volwaardige deel bring, haar plek vol staan.
Maar Magdel se agtergrond pootjie haar. Sy weet nie hóé nie. Sy het Stoffel lief, maar voel ontoereikend, word vies as sy voel hy neem die besluite, dat sy nie haar man kan staan nie.
Dalk het hy haar net lief omdat sy nóg ‘n afvlerkvoëlljie is waaroor by hom ontferm. Sy het nie jammerte nodig nie, maar weet ook nie hoe om haar obsessie met onafhankIikheid te hanteer nie.
Eers toe hulle Mikie begrawe, besef sy dat Iiefde nie deur goeie dade gekoop kan word nie, nie verdien word nie. Maar Stoffel se geduld raak op.
Vendor Information
- Store Name: Mel's book shack
- Vendor: Mel's book shack
-
The Sixth Commandment – Lawrence Sanders
Seller: Mel's book shack
R20,00 -
Leaving The Saints – Martha Beck
Seller: Mel's book shack
R40,00 -
The jewels of Tessa Kent – Judith Krantz
Seller: Mel's book shack
R20,00 -
Komplot – Chris Moolman
Seller: Mel's book shack
R20,00 -
Nag van die Monsters – Jaco Jacobs
Seller: Mel's book shack
R30,00 -
Spel van die Liefde – Aletta Reitz
Seller: Mel's book shack
R30,00