Liefde Vir Elanie – Elize Davies

R15,00

Preloved. Very good condition. No loose pages, no torn pages, no missing pages.

1 in stock

Guaranteed Safe Checkout
Why Buy From Bookle?
  • Free buyer protection
  • Affordable shipping from R69
  • Bundling per seller - just add to cart
Categories: , ,
Mel's book shack

5.00

(1 Review)

Description

Elanie Bezuidenhout het lankal geleer dat meisies uit Genadedal nie goed genoeg is vir aantreklike ryk jong mans nie. Haar pa se onverwagse dood laat haar weerloos en alleen, en sy aanvaar huiwerig Wynand Wessels se hulp en vertroosting. In die woonstel op sy kleinhoewe voel sy veilig en gelukkig, en sy begin stadig weer vertroue kry in die mansgeslag.

Daarom is die skok van Wynand se verraad so groot.  Elanie ontdek dat haar en Wynand se ontmoeting fyn beplan is, dat sy hulp ‘n rookskerm was, en dat sy saam met haar oorlede pa onder verdenking staan.

Wat die toekoms inhou, weet Elanie nie, want sonder geld is sy genoodsaak om in Wynand se woonstel aan te bly.  En dit terwyl sy hom nooit weer in haar lewe wil sien nie … of wil sy?

Seller Information

Buyer Protection with Tradesafe

Your payment is securely held by Tradesafe and only released to the seller once you’ve received and accepted your order. This ensures your money is safe until you are satisfied with your purchase.