Description
Die Hart Van ‘n Leier fokus op die belangrikheid daarvan om leiding te neem deur respek en vertroue te verdien, eerder as om mag uit te oefen. Hoe om saam met mense te werk eerder as om net voor te skryf hoe húlle moet werk. Belangrike besigheidskonsepte word aangeraak soos waardes, uitnemendheid, integriteit, verandering, bereiking van potensiaal.












