Wat’s Nuus? — Riaan Cruywagen

R40,00

Estimated delivery: 2–9 business days
🚚
FREE DELIVERY from this seller on orders over R1,000

1 in stock

Toestand: Goed.
Eerste Uitgawe, Naledi, 2012, Groot-formaat Sagteband – Biografies – 223 pp.

Book Condition: Good
Book Cover: Softcover
Guaranteed Safe Checkout
Why shop on Bookle?
  • R0 buyer fees — Buyer protection + card fees covered
  • One order, one shipping fee — Bundle books, same seller
  • Shipping from R79 — No added fees

Description

Hier is dit nou! Riaan klim uit die TV-kas! Sy langverwagte outobiografie met die ware Riaan gaan elke mens laat regop sit.

Gou word die leser in hierdie kostelike, gemaklike en informatiewe biografie ingetrek, sodat jy later absoluut meegevoer word deur die welkome inligting. Dit voel eintlik asof jy vir ete by die Cruywagens genooi is en jy in ‘n diep gemakstoel na daardie welluidende mooi stem sit en luister wat op ‘n boertige en gesellige manier onthou. Hy bring al vir die afgelope 47 jaar vir ons die nuus in ons huis en lyk sowaar nog presies dieselfde.

Vind uit hoekom hy die geloofwaardigste Suid-Afrikaner naas Nelson Mandela is. In hierdie boek wys ons jou wie Riaan werklik is. ‘n Familieman wat ‘n passie het vir Afrikaans en wat mal is oor ‘n goeie grap.
Hierdie boek gaan jou laat skater van die lag en jou hart laat warm klop na jy dit gelees het.

Seller Information

Buyer Protection with Tradesafe

Your payment is securely held by Tradesafe and only released to the seller once you’ve received and accepted your order. This ensures your money is safe until you are satisfied with your purchase.