Description
Uiteindelik, ‘n dieet wat jou meer laat eet! Die X Dieet help jou om jou metabolisme te versnel deur aan heerlike energie-ryk kos te smul, en om vet uit jou dieet te sny sonder dat jy die vet mis. Die boek word gerugsteun deur die nuutste internasionale mediese navorsing, en verduidelik vetverlies en koolhidraat-metabolisme in ‘n eenvoudige, onderhoudende manier.






















