Description
Kruie In Die Apteek is ‘n betroubare, deskundige gids. Mediese en kruiekenners het tot hierdie boek bygedra. Kruie was die eerste geneesmiddels van die mens. Dit is plantmateriaal wat gebruik word om simptome te verlig of om algemene gesondheid te verbeter. Dit val binne die kategorie van alternatiewe medisyne. Dit het genesende kragte wat baie sag werk en het gewoonlik geen newe-effekte nie. Altesaam 712 kruiemiddels word bekendgestel.















