Description
Liefde in Oorvloed is ‘n ryk bron van geestelike voedsel. Ontdek hier die onuitputlike groot bron van liefde, vreugde en hoop. In die hart van elke vrou is daar ‘n soeke na liefde en jy kan dit vind deur ‘n intieme verhouding met jou hemelse Vader.














