Oase In ‘n Dorsland – Rika Du Plessis

R30,00

Estimated delivery: 2–9 business days

1 in stock

In great condition for a used book. The former owner’s name or other minor markings might be on non-essential pages.

Book Condition: Very Good
Book Cover: Hardcover
Guaranteed Safe Checkout
Why Buy From Bookle?
  • Free buyer protection
  • Affordable shipping from R69
  • Bundling per seller - just add to cart
Categories: , ,
Mel's book shack

5.00

(1 Review)

Description

Dokter Walter Heyns is al geruime tyd verlief op suster Karla Morkel, maar sy beskou hom net as ‘n baie goeie vriend.  Toe haar broertjie, Timmie vir wie sy sedert hulle ouers se dood sorg, ‘n operasie dringend nodig het, is Karla moedeloos en desperaat, omdat sy nie die operasie kan bekostig nie.  Walter bied aan om vir die operasie te betaal en stel voor dat hulle trou – as sy vrou sal sy die geld nie hoef terug te betaal nie.  Sy sien nie kans daarvoor nie, maar willig in om aan hom verloof te raak.  So sal sy hom beter leer ken en dalk vir hom lief genoeg word om die kans te sien vir ‘n huwelik.

Tot haar skok moet sy ontdek dat sy stiefbroer Nardus Potgieter is – die man met wie sy lank terug ‘n verhouding gehad het en wat haar verneder het…

Sy ontmoet ook die ander stiefbroer, Anton, wat onlangs van oorsee teruggekeer het.  Timmie en Rientjie, Anton se dogtertjie, word groot maats en is gou nafskeidbaar.  Kort voor lank word Anton en Karla albei bewus van die vonk tussen hulle, maar wat van Walter…?

Sal Karla die voorreg van warm liefde en geluk smaak, of sal sy altyd vir ander ‘n oase in ‘n dorsland bly?

 

Seller Information

Buyer Protection with Tradesafe

Your payment is securely held by Tradesafe and only released to the seller once you’ve received and accepted your order. This ensures your money is safe until you are satisfied with your purchase.