Description
Glo jy nog in die huwelik? In Gelukkige Maat, Gelukkige Huwelik word vier hoofpunte bespreek wat aan jou goeie raad sal gee oor hoe om ‘n sterk, standvastige en suksesvolle huwelik te hê, gebaseer op die skrywers se gesamentlike wysheid en God se Woord.














