Huil Nie, Harlekyntjie – Wille Martin

R15,00

In good condition for a used book.  Cover might be slightly worn. The former owner’s name or other minor markings might be on a non-essential page.

1 in stock

Guaranteed Safe Checkout
Why Buy From Bookle?
  • Free buyer protection
  • Affordable shipping via Pudo
  • Bundling per vendor - just add to cart
Categories: , ,
Book Condition: Good
ISBN:
Book Cover: Hardcover
Mel's book shack

5.00

(1 Review)

Share with friends:

Description

Wat doen die dogter van ‘n miljoener wanneer sy besef dat die man wat sy geglo het sy bemin, slegs om haar vader se skatte met haar wou trou?  En wanneer haar pa boonop aandring dat sy met ‘n jong baron, die seun van ‘n Duitse edelman-vriend, moet trou?  As haar naam Helder Viviers is, slaan sy op die vlug en word ‘n “arm” sirkusartieste in Europa.

In die sirkus maak sy egter – tot haar verwarring – kennis met twee baronne – of is hulle dalk bedrieers wat die titel slegs gebruik vir hul sirkusloopbane?

Te midde van lewensgevaar leer Helder later wat dit beteken om werklik bemin te word, maar sy leer ook hoe smartlik dit is om te luister na die taal van jou verstand toe haar vader in ‘n krisis beland en aandring dat sy huis toe kom om met sy jong baron te trou …

 

Vendor Information