Praat Jy! – Therese Hulme

R119,00

Estimated delivery: 2–9 business days

1 in stock

Splinternuut!

Book Condition: Brand New
Book Cover: Softcover
Guaranteed Safe Checkout
Why shop on Bookle?
  • R0 buyer fees — Buyer protection + card fees covered
  • One order, one shipping fee — Bundle books, same seller
  • Shipping from R79 — No added fees
SKU: MB302 Categories: , ,

Description

Die boek getiteld Praat Jy! vertel die storie van Therese Hulme en die jongmense wat sy oor ‘n tydperk van sewentien jaar aan die skryf gekry het in van die mees gemarginaliseerde gemeenskappe in die Wes-Kaap.

Laat haar narratiewe benadering jou inspireer om ook uit niks uit ‘n skryfkultuur in jou klas te vestig.

Om jou daarmee te help is die boek vol kopoopmaakvrae en praktiese oefeninge vir leerders, herkouvrae vir onderwysers en besprekings wat nuwe insigte bring na KABV-taaldoelwitte.  Maar dis veral die stories, gedigte, dramateks en rymkletse van die jong skrywers van haar piemp- en Yoh!-skryfgroepe wat jou verbeelding en die van leerders in jou klas sal aangryp.

Seller Information

Buyer Protection with Tradesafe

Your payment is securely held by Tradesafe and only released to the seller once you’ve received and accepted your order. This ensures your money is safe until you are satisfied with your purchase.