Description
In Vyf Verlore Vere deur Giulia le Roux ontdek Colette, ‘n klein hennetjie, die gans, Viviane, se verlore veer tydens haar daaglikse uitstappie en besluit om dit te gaan teruggee. Kort daarna ontdek Viviane op haar beurt ‘n verlore veer. Dit behoort sekerlik aan Gaston, die kalkoen, wat ook ‘n veer verloor het.
Maar hoekom waai sulke mooi vere die wêreld vol?










