Description
Die leeutemmer se assistent is ‘n aangrypende, aksiebelaaide verhaal en is losweg op die geskiedenis van die beroemde Pagel-sirkus geskoei.
Martjie beland saam met ’n leeu in een van die Pagel-sirkus se treintrokke – en nadat sy die mense van die sirkus leer ken, weet sy dat haar lewe nooit weer dieselfde sal wees nie.














