Liefde Met Oorgawe – Floris Knouwds

R40,00

Estimated delivery: 2–9 business days
🚚
FREE DELIVERY from this seller on orders over R500

1 in stock

An inscription glued on a non-essential page – see picture. Some scuffing, shelf wear and signs of use on cover and paper edges. Sturdy book. No dog ears.

Book Condition: Good
Book Cover: Softcover
Guaranteed Safe Checkout
Why shop on Bookle?
  • R0 buyer fees — Buyer protection + card fees covered
  • One order, one shipping fee — Bundle books, same seller
  • Shipping from R79 — No added fees

Description

Liefde Met Oorgawe is vir paartjies wat ‘n behoefte het aan ‘n huweliksverhouding in die oortreffende trap: liefde en intimiteit, begrip en aanvaarding, kommunikasie, vreugde en opwinding. Dit bevat 48 inspirerende hoofstukke wat mans en vrouens help om uitdagings wat die moderne lewe aan die huwelik stel, suksesvol die hoof te bied.

In Liefde Met Oorgawe wys Floris Knouwds ook hoe die huwelik ons diepste behoeftes kan bevredig, deur vreugde en geluk te bring, eensaamheid op te hef, sekuriteit te verskaf en ‘n veilige ruimte te skep waarbinne man en vrou mekaar kan liefhê. Wanneer jy die ratwerk van ‘n gesonde huweliksverhouding verstaan en toepas, sal jy beleef dat God se plan vir die huwelik ‘n wenplan is.

Seller Information

Buyer Protection with Tradesafe

Your payment is securely held by Tradesafe and only released to the seller once you’ve received and accepted your order. This ensures your money is safe until you are satisfied with your purchase.