Kleur Van Liefde – Marthie Momberg

R79,00

In baie goeie kondisie.

1 in stock

Guaranteed Safe Checkout
Why Buy From Bookle?
  • Free buyer protection
  • Affordable shipping from R69
  • Bundling per vendor - just add to cart
SKU: MB009 Categories: , ,
Book Condition: Very Good
Book Cover: Softcover
MimiReads

5.00

(1 Review)

Share with friends:

Description

Kleure Van Liefde deur Marthie Momberg is ‘n ware verhaal wat hom afspeel teen die agtergrond van ‘n dodelike siekte en die onverwagse verloop daarvan. Derik Momberg, ‘n Comrades-hardloper en sielkundige met ‘n teologiese agtergrond, word op 41-jarige ouderdom met leukemie gediagnoseer.  Saam met sy vrou ontdek hy dat daar niks is om te vrees nie.  Hulle verhaal bied bo alles ‘n perspektief op vrede en die aanvaarding van die dood as ‘n wonderlike nuwe dimensie.

Vendor Information

Buyer Protection with Tradesafe

Your payment is securely held by Tradesafe and only released to the seller once you’ve received and accepted your order. This ensures your money is safe until you are satisfied with your purchase.