Om Beter Te Kan Moor — Christelle Van Rooyen-Wessels

R149,00

Estimated delivery: 2–9 business days
🚚
FREE DELIVERY from this seller on orders over R1,000

1 in stock

Toestand : Goed.
Eerste druk, Penguin, 2022, Groot-formaat Sagteband – Roman – 290pp. ISBN 9781485904717.

Book Condition: Very Good
Book Cover: Softcover
Guaranteed Safe Checkout
Why shop on Bookle?
  • R0 buyer fees — Buyer protection + card fees covered
  • One order, one shipping fee — Bundle books, same seller
  • Shipping from R79 — No added fees

Description

Om beter te kan moor deur Christelle van Rooyen-Wessels is ‘n Afrikaanse misdaadroman waarin verskeie onheilspellende gebeure ondersoek word. Meer as vyf jaar nadat die gevaarlike David Francke uit aanhouding ontsnap en na Botswana gevlug het, woon sy ma, Klara, in Amerika met die hoop dat hy waarskynlik reeds dood is. ‘n Oproep uit Suid-Afrika ruk egter haar wêreld omver: dit blyk dat haar wreedaardige seun moontlik ‘n halfbroer het waarvan sy nooit geweet het nie.

Intussen ondersoek kaptein Beyers van der Rheede en sy span die moord op ‘n jong vrou wie se liggaam langs die see by Strand gevind is. Wanneer jong meisies begin verdwyn, besef hulle dat hulle moontlik met ‘n besonder gevaarlike moordenaar te doen het. Op Coetzersdal word kaptein André Coghran boonop deur sy eie verlede geteister.

Seller Information

Buyer Protection with Tradesafe

Your payment is securely held by Tradesafe and only released to the seller once you’ve received and accepted your order. This ensures your money is safe until you are satisfied with your purchase.