Koos Meyer: Lag-lag ‘n Legende – Deon Van Zyl

R65,00

Estimated delivery: 2–9 business days

1 in stock

Die boek is in ‘n baie goeie, leesbare toestand met die volgende besonderhede:

Binnekant: Al die bladsye is skoon, heel en stewig in die bindwerk vas (geen los bladsye nie). Daar is hoegenaamd geen potlood-, pen- of ink-aantekeninge binne-in nie. Die teksgedeelte is feitlik ongerep.

Band & Rugkant: Die rugkant (spine) is in ‘n uitstekende, stewige toestand sonder ernstige verweer.

Ouderdomsmerke: Daar is ligte ouderdomsmerke (foxing/roesvlekke) sigbaar aan die agterkant van die buite blaaie. Die res van die bladsye is skoon. Een van die fotos dui die roesvlekke aan.

ISBN 0-624-03907-2

Book Condition: Like New
Book Cover: Softcover
Guaranteed Safe Checkout
Why shop on Bookle?
  • R0 buyer fees — Buyer protection + card fees covered
  • One order, one shipping fee — Bundle books, same seller
  • Shipping from R79 — No added fees

Description

Koos Meyer: Lag-lag ’n Legende: Sy Merkwaardige Lewensavontuur deur Deon Hurter van Zyl is ’n humoristiese biografiese vertelling oor die buitengewone lewe van Koos Meyer, ’n man wat reeds op laerskool bekend was vir sy ongewone planne en ondernemingsgees.

Van sy studentedae op Stellenbosch, waar hy as poetsbakker en kansvatter bekendheid verwerf het, tot sy uiteenlopende loopbaan as joernalis, prospekteerder, grootwildjagter, matroos, hotelbestuurder, wildbewaarder en toespraakmaker, was Koos Meyer se lewe allesbehalwe gewoon. Die boek bring bekende en minder bekende stories oor sy avonture en persoonlikheid bymekaar, met die humor en nostalgie wat hom ’n legende gemaak het.

’n Goeie keuse vir lesers wat van Suid-Afrikaanse biografieë, humoristiese lewensverhale, ware avonture en kleurvolle persoonlikhede hou.

Seller Information

Buyer Protection with Tradesafe

Your payment is securely held by Tradesafe and only released to the seller once you’ve received and accepted your order. This ensures your money is safe until you are satisfied with your purchase.