Waar Die Liefde Woon – Dricky Beukes

R40,00

Estimated delivery: 2–9 business days

1 in stock

Boekformaat               :   Hardeband met plastiekomhulsel
Boektoestand              :   Goed
Binding                        :   Stewig en ongebreek
Bladsykleur                 :   Ligte vergeling aan die rande weens ouderdom
Aantal bladsye            :   223
Afmetings                    :   12.5 x 2.5 x 18.5 cm
Gewig                           :   550 g (0.55 kg)
Uitgewer en datum   :   J.P. van der Walt en Seun

Book Condition: Good
Book Cover: Hardcover
Guaranteed Safe Checkout
Why shop on Bookle?
  • R0 buyer fees — Buyer protection + card fees covered
  • One order, one shipping fee — Bundle books, same seller
  • Shipping from R79 — No added fees

Description

Waar die liefde woon:   Verhaal van Trudell, wat haar geheue na ‘n operasie verloor. Die vaderlike liefde van oom Dries wat haar grootgemaak het, en sy geloof dat met liefdevolole toewyding Trudell weer haar geheue sou terugkry en sou kon terugkeer na die normale lewe, na haar man en voskopdogtertjie. In hierdie taak word hy bygestaan deur die jong verpleegster, Erna Joubert, wat saamgaan na Klaarbos om te vergeet van die jong dokter, Steyn van Rheede, wat ‘n ander bo haar verkies het. En op Klaarbos het sy vir Pikkkie ontmoet – Pikkie wat nog al die jare op Trudell verlief was… Uiteindelik is daar niks wat teen die krag van liefde kan standhou nie, want waar die liefde woon, daar woon ook die geluk.

Seller Information

Buyer Protection with Tradesafe

Your payment is securely held by Tradesafe and only released to the seller once you’ve received and accepted your order. This ensures your money is safe until you are satisfied with your purchase.