Woestynkombuis – Louise van der Hoven

R200,00

Hierdie kopie van Woestynkombuis is soos nuut.

1 in stock

Guaranteed Safe Checkout
Why Buy From Bookle?
  • Free buyer protection
  • Affordable shipping via Pudo
  • Bundling per vendor - just add to cart
Categories: , ,
Book Condition: Like New
ISBN: 978-0-9922341-4-0
Book Cover: Hardcover
Share with friends:

Description

“Onthou jy nog die dae toe kook sonder pretensie was, kos uit die veld gepluk en gegrawe kon word, die koolstoof nog in jou ouma se kombuishoek gepronk het met ‘n warm pot koffie, en jy nog moes wag vir die melk om van die stalle af te kom vir ontbyt? Onthou jy nog die klassieke disse van vervloë dae, onopgesmuk en eerlik?

Woestynkombuis is ‘n huldeblyk aan daardie dae, toe kos nog kós was.”

Vendor Information