Ware Verhale Van Vergifnis – Helana Olivier

R120,00

Uitgegee deur Lux Verbi in 2012, 238 bladsye. ISBN 9780796312716.

1 in stock

Guaranteed Safe Checkout
Why Buy From Bookle?
  • Free buyer protection
  • Affordable shipping from R69
  • Bundling per seller - just add to cart
Categories: , ,
Etcetera

5.00

(1 Review)

Description

Ware Verhale Van Vergifnis bring 23 verhale byeen van mense wat besluit het om te vergewe, al kan hulle nie vergeet nie. Die bydraers van die boek het elkeen ‘n krisis beleef en ‘n pad van vergifnis geloop. Dit bring inspirasie en hoop vir almal wat genesing wil vind. Mens kán vergifnis bo wraak kies. Deur volharding kan mens oorwin en die pad na herstel loop.

Seller Information

Buyer Protection with Tradesafe

Your payment is securely held by Tradesafe and only released to the seller once you’ve received and accepted your order. This ensures your money is safe until you are satisfied with your purchase.