SHIPPING | ABOUT US | CONTACT US | TESTIMONIALS | HOW TO BUY | HOW TO SELL
Description
Sy pa en sy broer se ongenaakbaarheid en hulle minagting van sy ideaal om geneesheer te word, laat die jong Rudolph Meyer koers kies Pelgrimsrus toe. Hy sou hulle wys dat hy bo kan uitkom sonder hulle hulp! Is Pelgrimsrus dan nie die plek waar ‘n gelukkige delwer skatryk kan word nie? Hy is egter glad nie voorbereid op die skote wat buite die dorp op hom gevuur word nie. Hy het geweet hy gaan met wilde manne te doen kry, maar dit het hy darem nie verwag nie. So raak Rudolph betrokke by die lewens van mense wat tot nou toe nog vir hom vreemdelinge was. Herklaas de Wet, die delwer wat beroof word van sy fortuin, Santie, sy saggeaarde dogter wat siek delwers verpleeg, en haar suster Liz, wat nie tru staan vir ‘n man as dit by gruis was en sif kom nie. Op Pelgrimsrus word Rudolph nie net ‘n geharde man nie, maar hy moet ook die meisie van sy hart kies. Sal hy getrou kan bly aan die verfynde Lora Rademeyer wat in Pretoria op hom wag, of gaan een van die twee De Wet-susters daarin slaag om sy liefde te wen?
Vendor Information
- Store Name: Mel's book shack
- Vendor: Mel's book shack
- 5.00 rating from 1 review
-
The Top 10 Of Everything 2006 – Russell Ash
Vendor: Mel's book shack
R30,00 -
Soek Nie Verder, My Beminde – Vera Wolmarans
Vendor: Mel's book shack
R25,00 -
‘n Tuiste Vir Mieke – Alma Carstens
Vendor: Mel's book shack
R10,00 -
Die Lewe Is Te Kort – Margaret Foth
Vendor: Mel's book shack
R20,00 -
Lara’s Child: The Epic Love Story Inspired by Dr Zhivago – Alexander Mollin
Vendor: Mel's book shack
R50,00 -
The Ultimate Book of Sudoku No 1 – Pete Sinden
Vendor: Mel's book shack
R40,00