‘n Tuiste Vir Mieke – Alma Carstens

R10,00

In excellent condition for a used book.

1 in stock

Guaranteed Safe Checkout
Why Buy From Bookle?
  • Free buyer protection
  • Affordable shipping from R69
  • Bundling per seller - just add to cart
Categories: , ,
Book Condition: Very Good
Book Cover: Softcover
Mel's book shack

5.00

(1 Review)

Description

As Luke Stassen weet van haar gevoel vir hom, loop sy dieselfde paadjie as haar voorgangers.  En die werk durf sy nie verloor nie.

Die noodlot het haar op Port Haven uitgespoeg, glo Mieke.  Na haar pa se dood en bankrotboedel, het sy geen heenkome nie.  Ook geen kwalifikasies nie.  Van huishou weet sy niks, van kos maak nog minder.

Haar rykmanslewe is net ‘n herinnering toe sy Luke se huishoudster word.  Mieke pas ook sy dogterjie op.  Aan die kleinding raak sy baie geheg.  Ook aan Luke.

Tog haal die verlede hulle in en van wedersydse vertroue is daar uiteindelik nie meer sprake nie.. Speel wraak werklik ‘n rol?

Seller Information

Buyer Protection with Tradesafe

Your payment is securely held by Tradesafe and only released to the seller once you’ve received and accepted your order. This ensures your money is safe until you are satisfied with your purchase.