Elmari en Dawid de Waal het mekaar “tot by die verste ster en terug” lief, maar hul kinders – hare en syne – se liefde vir mekaar neem ongelukkig nie sulke ambisieuse afmetings aan soos hul ouers s’n nie. Boonop dreig die misplaaste liefde van Dawid se pasient om hierdie brose gesinsbande te vernietig …