Waag met krale en meer – Heather Laithwaite

R100,00

In great condition for a used book.  The former owner’s name on a non-essential page.

1 in stock

Guaranteed Safe Checkout
Why Buy From Bookle?
  • Free buyer protection
  • Affordable shipping from R69
  • Bundling per seller - just add to cart
Categories: , ,
Book Condition: Very Good
Book Cover: Softcover
Mel's book shack

5.00

(1 Review)

Description

Die titel wys jou hoe om nog meer wonderlike juwele te maak met die immer-groeiende verskeidenheid krale op die mark. Met die oog op die huidige gewildheid van draad, kettings, kristalle en bonkige krale, kombineer sy sy al die elemente met fyn kraleweefwerk om unieke stukke te skep – of jy dit groot en glansend verkies, of van tydlose elegansie hou. Die stap-vir-stap foto’s en aanwysings is maklik om te volg, en word verder aangevul deur duidelike lyntekeninge wat verseker dat enigeen, van beginners tot gevorderde kralewerkers, sukses kan behaal. Die pragtige ontwerpe is almal oorspronklik, van maklike kristal-oorringe tot ‘n ongewone kraleweeftou met ‘n blomkelkverlenging. Boonop word verskeie kleurkombinasies geillustreer om jou te lei en inspireer en tot nuwe hoogtes aan te spoor.

Seller Information

Buyer Protection with Tradesafe

Your payment is securely held by Tradesafe and only released to the seller once you’ve received and accepted your order. This ensures your money is safe until you are satisfied with your purchase.